AFLEWERINGSBELEID
Opskop Afleweringsbeleid
Opskop is trots Afrikaans, en gebruik plaaslike drukkers om ons produkte te maak. Daarom is daar ‘n wag periode vir ons produkte om vervaardig te word.
Druk Tyd:
Let asseblief dat elke produk per hand gedruk word.
- Daar kan daar verskille in grotes wees van wat jy op ons foto’s sien.
- Bestellings vat 1 tot 5 besigheidsdae om gedruk te word.
Aflewering:
By Opskop gee ons, ons kliënte ‘n verskeidenheid van aflewerings opsies.
- Optel punt in Brackenfell – wanneer jou bestelling gereed is stel ons jou in kennis en jy kan self optel.
- PAXI – koerier na jou naaste PEP winkel. Wag periode: 7 – 10 besigheidsdae vanaf pakkie gestuur is.
- Courier Guy - koerier na jou adres van keuse. Wag periode: 1 – 3 besigheidsdae vanaf pakkie gestuur is.
- Bestellings bo R650 word verniet gekoerier na die adres van jou keuse in Suid-Afrika.
Opskop is toegewyd om ons kliënte te ondersteun om enige koerier probleme op te los. Kontak ons by info@opskop.co.za vir enige navrae.