TERUGBETAALBELEID

Opskop Terugbetaalbeleid

Terugbetalingsbeleid 

Opskop wil graag verseker dat ons kliënte tevrede is met hul aankope. As jy nie tevrede is met die aankoop nie, bied ons 'n terugbetalingsbeleid.

 

Om in aanmerking te kom vir terugbetaling: 

Om vir 'n terugbetaling in aanmerking te kom, moet jy 'n terugbetaling binne 15 dae vanaf jou aankoopdatum versoek.

Die item moet in sy oorspronklike toestand wees, in die oorspronklike verpakking, etikette en bykomstighede.

  

Terugbetalingsproses: 

  • Om 'n terugbetaling te versoek, stuur asb ‘n epos na info@opskop.co.za.
  • Verskaf asseblief jou bestellingnommer, die rede vir terugkeer, om hersien
    te word vir 'n terugbetaling.
  • Sodra jou produk teruggestuur, geïnspekteer en gekeur is, sal ons jou
    terugbetaling binne 5-7 werksdae verwerk.
  • Terugbetalings sal in die oorspronklike vorm van betaling uitgereik word.

  

Terugbetalings bedrag: 

  • Jy sal 'n volle terugbetaling van die koopprys ontvang, minus enige versendingskoste.
  • As die item beskadig of gebreek was, sal ons ook terugsendings koste van
    ons eie koerier betaal.

 

 Uitsonderings: 

Geen terugbetalings sal gemaak word onder die volgende voorwaardes:

  • Items beskadig deur kliënt. Kliënt moet verseker dat alle produkte in goeie toestand ontvang word.
  • Die kliënt moet produk aanwysings volg om te verseker dat die drukwerk nie beskadig word nie.
  • Kliënte moet die groote aanwyssings gebruik om die regte grote
  • Kliënte moet die grote-inligting gebruik, by produk spesifikasies, om die regte grote te kies vir hul
    liggaam.
  • Opskop sal nie in aanmerking kom vir skade as gevolg van weerstoestande nie.
  • Opskop sal nie in aanmerking kom vir gesteelde goedere nie.

 

Kontak Ons

Indien jy enige vrae of bekommernisse oor ons terugbetalingsbeleid het,
moet asseblief nie huiwer om ons te kontak by info@opskop.co.za nie.

Deur 'n aankoop by ons aanlynwinkel te maak, erken jy dat jy ons terugbetalingsbeleid gelees het en daartoe instem.

Effektiewe datum

Hierdie terugbetalingsbeleid is effektief vanaf Januarie 2024 en kan van tyd tot tyd sonder kennisgewing opgedateer word.