1
/
of
3
Die Eina Fokkertjie T-hemp
Die Eina Fokkertjie T-hemp
Regular price
R 280.00 ZAR
Regular price
R 280.00 ZAR
Sale price
R 280.00 ZAR
Unit price
/
per
Shipping calculated at checkout.
Die outonomie van die rooster is belangrik vir elke braai meester om te ken, maar daar is een stukkie wat net geleer word as die kole warm is. Die ystertjie wat ons vleisie stewig in plek hou, of beter bekend as die "Eina Fokkertjie".
Spesifikasie
Spesifikasie
- Beskikbaar in Swart of Wit.
- 100% Katoen, goeie kwaliteit kortmou t-hemp.
- Vinyl Print.
Maak tog skoon
Maak tog skoon
- Hierdie nommertjie hou van 'n koue sepie.
- Moet tog net nie oor die naampie stryk nie.
Grootte verskil van drukwerk
Grootte verskil van drukwerk
- Onthou produkte word op bestelling gemaak.
- Ontwerp grotes mag dalk verskil van foto agv T-hemp grootte.
Wagtydperk
Wagtydperk
- Produksie tyd is 1 tot 5 dae vanaf bestelling geplaas is.
- Ons stuur dan jou pakkie saam met die koerier wat jy verkies.
- Totale tydperk kan 1 - 10 dae wees afhangend van watter koerier jy kies.
Couldn't load pickup availability
Share


