Skip to product information
1 of 3

Gefok maar Vrolik T-Hemp

Gefok maar Vrolik T-Hemp

Regular price R 280.00 ZAR
Regular price R 280.00 ZAR Sale price R 280.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Die lewe is somtyds moeilik, maar dit help nie ons gaan lê nie. Ons moet aanhou voorentoe beweeg. Al is ons gefok, bly net vrolik.

Spesifikasie

  • Beskikbaar in Swart of Wit.
  • 100% Katoen, goeie kwaliteit kortmou t-hemp.
  • Vinyl Print.

Maak tog skoon

  • Hierdie nommertjie hou van 'n koue sepie.
  • Moet tog net nie oor die naampie stryk nie.

Grootte verskil van drukwerk

  • Onthou produkte word op bestelling gemaak.
  • Ontwerp grotes mag dalk verskil van foto agv T-hemp grootte.

Wagtydperk

  • Produksie tyd is 1 tot 5 dae vanaf bestelling geplaas is.
  • Ons stuur dan jou pakkie saam met die koerier wat jy verkies.
  • Totale tydperk kan 1 - 10 dae wees afhangend van watter koerier jy kies.
Color: Black
Size
View full details