Skip to product information
1 of 1

G'n Wonder

G'n Wonder

Regular price R 200.00 ZAR
Regular price Sale price R 200.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Gin is 'n baie diverse drankie, dis G'n wonder dat dit so baie se gunstelling is.

Spesifikasie

  • Beskikbaar in Wit.
  • Staal gin-beker met deksel.
  • Vinyl Print.

Maak tog skoon

  • Hierdie nommertjie hou nie van 'n skottelgoedwasser nie.
  • Hy geniet 'n sagte hand.

Wagtydperk

  • Produksie tyd is 1 tot 5 dae vanaf bestelling geplaas is.
  • Ons stuur dan jou pakkie saam met die koerier wat jy verkies.
  • Totale tydperk kan 1 - 10 dae wees afhangend van watter koerier jy kies.
View full details