1
/
of
1
Hidrasie Stasie - Waterbottel
Hidrasie Stasie - Waterbottel
Regular price
R 180.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 180.00 ZAR
Unit price
/
per
Shipping calculated at checkout.
Stationeer hierdie nommertjie naby jou in die gimnasium en maak seker jy gebruik hom gereeld.
Spesifikasie
Spesifikasie
- Beskikbaar in Silwer of Wit, 650ml of 850ml.
- Staal bottels.
- Vinyl Print.
Maak tog skoon
Maak tog skoon
- Hierdie nommertjie hou nie van die skottelgoedwasser nie.
Wagtydperk
Wagtydperk
- Produksie tyd is 1 tot 5 dae vanaf bestelling geplaas is.
- Ons stuur dan jou pakkie saam met die koerier wat jy verkies.
- Totale tydperk kan 1 - 10 dae wees afhangend van watter koerier jy kies.
Couldn't load pickup availability
Share
