Skip to product information
1 of 4

Mampoer Boer T-Hemp

Mampoer Boer T-Hemp

Regular price R 280.00 ZAR
Regular price Sale price R 280.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

'n Regte Boer, se hart pomp Mampoer.

Spesifikasie

  • Beskikbaar in Swart of Wit.
  • 100% Katoen, goeie kwaliteit kortmou t-hemp.
  • Vinyl Print.

Maak tog skoon

  • Hierdie nommertjie hou van 'n koue sepie.
  • Moet tog net nie oor die naampie stryk nie.

Grootte verskil van drukwerk

  • Onthou produkte word op bestelling gemaak.
  • Ontwerp grotes mag dalk verskil van foto agv T-hemp grootte.

Wagtydperk

  • Produksie tyd is 1 tot 5 dae vanaf bestelling geplaas is.
  • Ons stuur dan jou pakkie saam met die koerier wat jy verkies.
  • Totale tydperk kan 1 - 10 dae wees afhangend van watter koerier jy kies.
Color: Black
Size
View full details