1
/
of
5
Swart Tydelike Tatoeëermerk Pakket
Swart Tydelike Tatoeëermerk Pakket
Regular price
R 45.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 45.00 ZAR
Unit price
/
per
Shipping calculated at checkout.
Gaan jy en jou vriende die LBD 24 bywoon? Moet nie uitmis op hierdie pakket nie.
Die grootte van die tatoeëermerke is ongeveer 2cm x 2cm per kunswerk.
Spesifikasie
Spesifikasie
- Tattoeëermerke is ongeveer 2cm x 2cm.
- In kleur of wit en swart soos aangedui deur fotos.
- Let wel dit is 'n tydelike tatoeëermerk en sal na 1 tot 3 wasse van jou vel af kom.
Gebruik
Gebruik
- Knip die kunswerk uit wat jy wil gebruik.
- Trek die plastiek af van die kunswerk en plaas op skoon vel.
- Maak die kunswerk se papier nat met 'n klamp waslap.
- Hou die waslap oor die nat papier vir ongeveer 10 sekondes.
- Trek stadig die papier af en laat tattoo droog raak op vel.
Wagtydperk
Wagtydperk
- Produksie tyd is 1 tot 3 dae vanaf bestelling geplaas is.
- Ons stuur dan jou pakkie saam met die koerier wat jy verkies.
- Totale tydperk kan 1 - 10 dae wees afhangend van watter koerier jy kies.
Couldn't load pickup availability
Share




